Modulekode | JAF 361 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | In hierdie module maak die student kennis met die teorie en praktyk van Afrikaans. Inhoude word verbesonder vir die eise van die onderwysprofessie. Die manifestasies van.die taalwetenskap, taalkwessies en taalvariëteite in die onderwys vorm die taalgedeelte van die module. Op letterkundige vlak bestudeer die student teorieë, werkswyses en tekste met betrekking tot Afrikaanse drama, prosa en poësie. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Afrikaans aangebied |
Departement | Skool vir Onderwysopleiding |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App